
53 Photos
R10,500,000
21Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
21 ha vakansie-plaas met pragtige uitsigte, om en by 20km buite Thabazimbi met baie potensiaal en goeie fondasies om op te kan bou. Die plaas het baie water, onder andere 4 boorgate waarvan 1 toegerus, 'n seisoenale spruit, asook 'n warmwaterbron. Daar is...
53 PhotosMapped
R8,500,000
57Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Baie ruim 5 slaapkamer dubbelverdieping siersteen huis naby Thabazimbi dorp.Vele buitegeboue en store.
Gelykplaas met 'n gedeelte berg, alles soetveld met groot verskeidenheid bome onder andere alle Akasiasoorte, Hardekool,...

40 PhotosMapped
R8,400,000
1,070Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Baie mooi gelykplaas met sand en rooi leemgrond.Gras is soet en suur gemeng.
Mooi groot bome, onder andere Maroela, Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Dopperkiaat, Vaalbos, Botterklapper en Akasiasoorte.
Wild: Koedoe, Rooibok,...

46 PhotosMapped
R8,400,000
620Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond.Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka.
Wild wat voorkom is om en by 40...

92 PhotosMapped
R7,825,000
86Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Plaas le langs die Krokodilrivier met 46 hektaar lande, waaronder 2 liniere spilpunte, 6 hektaar konvensionele besproeiing en 22 hektaar drupbesproeiing met filters en moederlyne.1 Groot besproeiingsdam, 1 Sementdam en 3 x 5000...

31 PhotosMapped
R7,350,000
440Ha Farm For Sale in Sentrum
Baie mooi 4 slaapkamer grasdak huis met 3 badkamers, studeerkamer, sitkamer, eetkamer en kombuis.1 Chalet en 1 werkershuis.
Die plaas is baie toegangklik, aangesien dit naby die dorp en teen die teerpad le.
Gelykplaas met 1/4...

44 Photos
R6,880,000
226Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met vrystelling sertifikaat.6 Beeskampe, elk met water en toegang tot drukgang. Die groot kraal is 'n sterk kabel kraal...

44 Photos
R6,825,000
464Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Goed gelee wild & beesplaas naby aan die dorp met kontrakteursverblyf vir goeie huurinkomste. Gelykplaas met koppie en baie sterk water, soetveld met meestal Akasia, Blinkblaar, Huilboom en Hardekool bome. Wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, BWB en...
59 Photos
R6,650,000
408Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river with 150 meters river front. 12 ha under irrigation with 1 tower pivot point, drag lines and conventional sprayers....
53 Photos
R6,480,000
256Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
This well maintained 256 ha farm is located approximately 90 km from Dwaalboom and 100 km from Thabazimbi. The asking price includes all game and the seller (Company) is not registered for VAT.The farm has 3 houses and 2 chalets:
House 1: Double...