X

2,083Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

R14,700,000

Web Ref No RNC432

SOLAR WILD- EN BEESPLAAS

Op hierdie 2083 ha plaas wat oor die nodige infrastruktuur beskik om 'n suksesvolle wild- en beesboerdery te bedryf, is daar baie ekstras. Die 4 slaapkamer plaaswoning het 'n oopplan sitkamer en solide houtkaste in die kombuis. Die huis is omring deur 'n groot tuin.

Vir beesboerdery is daar 24 kampe met 2 stelle krale, 'n drukgang en laaibank en 2 toegeruste boorgate, met 3 sink- en 2 gronddamme.

'n Toegeruste boskamp vir 8 jagters beskik oor 'n onhaalarea en swembad. Daar is ook 'n vleisverwerkingskamer en koelkamer tot hul beskikking. Die wild sluit kameelperde, gemsbokke, vlakvarke, rooibokke, koedoes, elande, blesbokke, swartwitpense en volstruise in.

Daar is ook 19 karavaanstaanplekke met ablusie.

Verbeteringe: Die plaas is ten volle op solarkrag. Groot store, gereedskapskamer en melkkamer. 200 ha droeland turflande wat toegespan is. Wild en losgoedere is nie by die prys ingesluit nie.

Features

Zoning Agricultural
Floor Size 450m²
Land Size 2,083Ha

Broker Contact Details

Manus Bezuidenhout
Candidate Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 374 144 7)

Cell 083 454 6811
Office (014) 7722628
WhatsApp Me
Christiaan Greyling
RealNet Bosveld

Cell 082 878 2699
Office (014) 7722628
WhatsApp Me
Herman Barnard
Non-Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 332 771 1)

Cell 082 335 6441
Office (014) 7722628
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy