X

3Ha Small Holding For Sale in Thabazimbi Rural

R2,850,000

Web Ref No RNC779

JOU EIE STUKKIE JAGPLAAS BINNE-IN 'N GROOT PLAAS

Besit 3.45 ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon. Wildspesies wat vrylik op die plaas voorkom sluit in: Kameelperd, Zebra, Blesbok, Waterbok, Wildebees, Rooibok, Rooihartebees, Eland, Vlakvark en klein wild. Die plaas is gelee tussen Koedoeskop en Northam, dis 'n gelykplaas met verskeie koppies en rante.

Hierdie luukse huis het 'n baie mooi uitsig vanaf die groot stoep wat uitkyk op 'n waterpunt en voerplek vir wild, 3 slaapkamers waarvan 2 ensuite is, pragtige oopplan kombuis, sit- en leefarea, ideaal geposisioneerde swembad tussen die sitkamer en hoofslaapkamer, groot dubbel motorhuis met elektriesedeur en addisionele stoorplek. Die huis se dak is 'n grasdak wat met Harvey teels bedek is. Hierdie eiendom bied die ideale geleentheid om op 'n wildsplaas en die natuurlewe te geniet, te kan jag, en slegs verantwoordelik te wees vir jou eie stukkie paradys.

10 Kwh solar sisteem
Eskom aansluiting vir noodgevalle
2x 5000 liter tanks wat deur die plaas se boorgat van water voorsien word
Volledige gaste woonstel
Klankdigte ateljee wat ook as werkskamer of kantoor kan dien, of omskep kan word in 'n addisionele woonstel
Die eiendom is in 'n BK geregistreer wat oorgekoop kan word

Features

Zoning Agricultural
Monthly Levy R3,800.00pm Excl. VAT
Floor Size 263m²
Land Size 3Ha

Broker Contact Details

Manus Bezuidenhout
Candidate Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 374 144 7)

Cell 083 454 6811
Office (014) 7722628
WhatsApp Me
Herman Barnard
Non-Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 332 771 1)

Cell 082 335 6441
Office (014) 7722628
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy