40Ha Farm For Sale in Bela Bela
R5,775,000
Monthly Bond Repayment R57,656.43
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Web Ref
RL121264
WILDSPLAAS MET LODGE
Baie goed toeganklike wildsplaas met Lodge naby Bela Bela.
Akkommodasie word baie goed aangewend vir toeriste en golfspelers, aangesien 3 golfbane in nabye omgewing gelee is.
Die plaas het 'n netjiese 3 slaapkamer woonhuis wat ook as bestuurdershuis gebruik kan word.
Ander geboue bestaan uit 'n Lodge met 2 slaapkamers, kombuis, sit- / eet- / oopplan area met kroeg en ontspanningsarea.
3 Chalets, waarvan 2 x 2 slaapkamers en 1 x 1 slaapkamer met kombuis en badkamers.
Werkswinkel, 3 afdakke en ander buitegeboue.
Eskom krag met Solarkrag en gas by meeste van die geboue.
Besonderse mooi uitsig met wye verskeidenheid groot bome, onder andere Maroela, Rooi Ivoor, Hardekool, Karee, Kierieklapper, Raasblaar en Rooibos.
Wild wat voorkom is onder andere Zebra, Rooibok, Nyala, Bosbok, Klein Wild en Varke.
Water: 5 x boorgate, waarvan 2 x toegerus is met dompelpompe.
2 x Sement watergate, 2 x watertenks en reservoir.
Plaas is nie vir BTW geregistreer nie.
2 x Quad Bikes, Trekker, Slasher en ander implemente is ingesluit.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
3
Bathrooms
2.5
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Garages
1
Security
No
Parkings
3
Flatlet
3
Domestic Accomm.
3
Pool
Yes
Sizes
Land Size
40Ha
Manus Bezuidenhout
Candidate Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 2023741447)
Cell 083 454 6811
Office 014 772 2628