R105,000,000
            
            
            
            
            
            
              
              
              
                Monthly Bond Repayment R1,048,298.88
                
                  Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
                Change Assumptions
                
                
                
             
            
              
              Calculate Affordability
               | 
              
              
              Calculate Bond & Transfer Costs
              
              
              | Currency Converter
              
            
            
            
            
            
            
            
            
            
            
            
            
           
          
        
        
        
        
          BESPROEIINGSPLAAS
          Plaas is 15 km van Thabazimbi op Setaria pad.
Dit is 'n gelykplaas met 'n Koppie en Rivierfront.
Is baie toeganklik - le aan teerpad.
Die plaas het 'n groot 4 slaapkamer woonhuis van ongeveer 300 vierkante meter met 6 woonstelle en 6 huise.
Werkersgeriewe bestaan uit 1 x 2 slaapkamer en 9 tweevertrek huise.
68 Hektaar is ingelys by Krokodilrivier met 3 toegeruste sterk boorgate.
175 hektaar is onder besproeiing met 6 spilpunte.
Op gedeelte 2 is 165 hektaar onder besproeiing met 7 spilpunte.
Eskomkrag 2 x 200 KVA Eskompunte, 2 x 100 KVA punte,  1 x 315 KVA punt en 1 x 25 KVA punt.
Die plaas is rypvry en het 3 hektaar onder lusern.
Daar is 'n 5,5 hektaar besproeiingsdam en 1 sementdam van 4 x 2 m.
Plaas is vir BTW geregistreer.