57Ha Farm For Sale in Thabazimbi
R8,500,000
Monthly Bond Repayment R84,862.29
Calculated over 20 years at 10.5% with no deposit.
Web Ref
RL109894
BEESPLAAS NABY DORP
Baie ruim 5 slaapkamer dubbelverdieping siersteen huis naby Thabazimbi dorp.
Vele buitegeboue en store.
Gelykplaas met 'n gedeelte berg, alles soetveld met groot verskeidenheid bome onder andere alle Akasiasoorte, Hardekool, Maroela, Sandolien, Suurpruim, Kiepersol, Kareeboom en Tambotie.
Wild: Koedoes, Rooibokke, Bosbokke, Duikers en baie varke.
Karavaan en tent kampterrein met krag en groot ablusieblok.
Die plaas is in 4 beeskampe ingerig met geriewe.
Water: 2 x boorgate van 100 m en 140 m diep.
Baie mooi voellewe.
Eiendom kan ook as 'n ontwikkeling dien as gevolg van goeie ligging.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
5
Bathrooms
3
Kitchen
2
Reception Rooms
3
Study
1
Furnished
No
Exterior
Garages
3
Security
No
Parkings
2
Domestic Accomm.
1
Pool
Yes
Sizes
Land Size
57Ha
Manus Bezuidenhout
Candidate Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 2023741447)
Cell 083 454 6811
Office 014 772 2628