R30,000,000
Monthly Bond Repayment R309,656.51
Calculated over 20 years at 11.0% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability
|
Calculate Bond & Transfer Costs
| Currency Converter
JAGLUIPERD PLAAS OP SOLAR
Hierdie wildsplaas is gelee tussen Bela Bela, Thabazimbi, Vaalwater en Nylstroom met om en by 22km grondpad. Dis hoofsaaklik 'n gelykplaas met koppies en randte asook droe lope.
Daar is ook +-400 ha landerye en 'n baie groot verskeidenheid wildskampe kom op die plaas voor vir spesies soos jagluiperds, wilde honde, klein katte ens.
Baie verbeterings op die plaas, onder andere:
4 woonhuise, 3 woonstelle en 3 chalets met verskeie lapa's, waskamers, garages en ablusieblokke onder andere
Curio winkel by ontvangs, eetsaal, kombuis, kantoor by onthaal area
3 werkershuise met ablusieblok
Verskeie store bv. voerstoor, voertuigstoor en werkswinkel
Slaggeriewe, vleisverwerkingstoerusting, slaghuis, kombuis en inloop yskas
Vliegveld met vliegtuig hangar
Wild:
Buffels, Blouwildebeeste, Koedoes, Rooibokke, Kameelperde, Zebras,
Waterbokke, Gemsbokke, Swartwitpense, Njalas, Hartebeeste,
Blesbokke, Duikers, Steenbokke, Vlakvarke,
Gouewildebeeste, White Flank Rooibokke,
Seekoeie en Krokkodille
Alle permitte nl. vrystellings, Tops, Buffels beskikbaar
Water en krag:
Groot fontein, rivier met groot dam en 4 kleiner damme
7 toegeruste boorgate
3 fase Eskom krag met 5 punte