X

2 Bedroom House For Sale in Eden Glen

R2,250,000


Monthly Bond Repayment R24,383.41
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No RNR9006

BRANDERUITSIG HUIS IN EEDEN GLEN TE KOOP!!!!!

Hierdie huis met branderuitsig in n baie gewilde aftree-oord, gaan vinnig verkoop!!

Kontak ons nou om hierdie ruim 2 slaapkamer, 2 badkamer huis joune te maak.

Dit bestaan uit n sonnige, groot oopplan leefarea wat vloei na die netjiese kombuis en aparte opwas area.

Die kamers is groter as normaal waarvan een en-suite is.

Toegang na die enkelmotorhuis word vanaf die binnekant van die huis bereik vir ekstra gemak en veiligheid.

Netjiese ingeboude kaste en teels rond die prentjie mooi af.

Eeden Glen bied n rustige aftree leefstyl met sekuriteit, mediese fasiliteite asook n versorgingseenheid.

Vir die onthaler is daar ook n braai area wat beskut is, asook n patio met pragtige see uitsig.

Hierdie eenhede kom selde in die mark en is uiters gewild. Moet dit nie mis nie!!

Features

Bedrooms 2
Security Yes
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Floor Size 130m²
Garages 1
Land Size 352m²
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R800.00
Monthly Levy R12,000.00

Agent Contact Details

Larika Botma
Principal Property Practitioner
Registered with PPRA
(FFC 202 225 804 8)

Cell 082 300 6799
Office (082) 3006799
WhatsApp Me

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy