
54 PhotosMapped
R105,000,000
550Ha Farm For Sale in Koedoeskop
Plaas is 15 km van Thabazimbi op Setaria pad.Dit is 'n gelykplaas met 'n Koppie en Rivierfront.
Is baie toeganklik - le aan teerpad.
Die plaas het 'n groot 4 slaapkamer woonhuis van ongeveer 300 vierkante meter met 6...

27 PhotosMapped
R84,000,000
550Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Baie goed ontwikkelde besproeiingsplaas teen die Krokodilrivier met groot opgaardam.255 ha onder besproeiing onder 7 spilpunte.
40 ha drupbesproeiing.
353 hektaar waterregte.
26 toegeruste boorgate (gemiddeld 30...

12 PhotosMapped
R80,000,000
3,090Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Dit is 'n binneplaas met soetveld en vlakte.1/3 Rooigrond, 2/3 turf.
2 x Slaapkamer, 2 x badkamer hoofhuis.
Tweede 4 x slaapkamerhuis, 3 badkamer en oopplan sit- / eetkamer en kombuis.
Luukse jagkamp met braai area...

38 PhotosMapped
R28,350,000
2,780Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Plaas is gelee op Thabazimbi / Rooibokkraal grondpad plus minus 3 kilometer vanaf teerpad.Die plaas bestaan uit 1 500 vlakgegrond en 800 hektaar plato en die res berg.
Meeste bosveldbome kom voor onder andere wilde...

17 PhotosMapped
R26,250,000
180Ha Farm For Sale in Koedoeskop
Hierdie plaas is geskik vir graan-, katoen- en groente verbouiing.122 ha waterregte geregistreer onder die Koedoeskop Waterskema.
Bestaande uit:
140 ha word besproei met 3 x Spilpunte: 2 x 40 ha, 1 x 30 ha spilpunte, 12 ha...

33 PhotosMapped
R25,000,000
3,400Ha Farm For Sale in Dwaalboom
Groot 3400 ha wildplaas wat vroeerjare as 'n beesplaas gebruik was, van die beeshandterings toerusting is steeds op die plaas. Die plaas bestaan uit 4 gedeeltes, elk met sy eie kaart en transport, maar dit moet as 'n eenheid verkoop word aangesien...
44 PhotosMapped
R23,100,000
1,200Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Two houses - one new spacious modern house plus second house newly renovatedFarm is situated 24 kilometres from Thabazimbi, Limpopo Province.
1200 ha Farm devided into two main areas:
open farm - (free roaming plains game)...

61 PhotosMapped
R17,000,000
1,712Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Netjiese 3 Slaapkamer plaaswoning met groot oopplan sit- /eet-/ studeerkamer.Tweede woning, ook oopplan met 6 slaapkamers en 2 badkamers.
Gelykplaas met 'n klein gedeelte turf met hoofsaaklik sandleem grond.
Alles is soetveld...

53 PhotosMapped
R15,900,000
2,100Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Groot soetveld gelykplaas, met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Uiters geskik vir bees- en wildboerdery.Verbeterings:
Groot 5...

51 PhotosMapped
R14,900,000
781Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Plaas het 4 km aangrensend aan Matlabas.Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond.
Bome wat voorkom:
Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn,...