(Building plans approved by the HOA.)
Ditholo Wildlife Estate, a haven harmoniously nestled in the heart of the Bushveld. Only 60 kilometers from Warmbaths/Bela Bela and an easy 2-hour 30-minute drive from Johannesburg, this tranquil paradise is...
Welcome to Ditholo Wildlife Estate, nestled harmoniously in the heart of the Bushveld. Located a mere 60 kilometers from Warmbaths/Bela Bela and an easy 2-hour 30-minute drive from Johannesburg, accessing this tranquil paradise is a breeze along...
Die plaas le in die Dwaalboom omgewing, is onontwikkeld met baie goeie weiding vir bees en wild. Die plaas het 'n groot gedeelde rooigrond met die res turf. Die bome is hoofsaaklik Geelhaak, Swarthaak, Soetdoring en vele ander Akasia soorte met...
Groot 3400 ha wildplaas wat vroeerjare as 'n beesplaas gebruik was, van die beeshandterings toerusting is steeds op die plaas. Die plaas bestaan uit 4 gedeeltes, elk met sy eie kaart en transport, maar dit moet as 'n eenheid verkoop word aangesien...
Besonderse wildplase waarvan 3 beskikbaar is, 2 van 600ha elk en 1 van 700ha binne in 'n baie bekende natuurresservaat - Atherstone - waar die eienaar besigtigings- en ryregte het tot die hele resservaat. Ingesluit daarby kry die eienaar 'n kwota...
Hierdie plaas is geskik vir graan-, katoen- en groente verbouiing.
122 ha waterregte geregistreer onder die Koedoeskop Waterskema.
Bestaande uit:
140 ha word besproei met 3 x Spilpunte: 2 x 40 ha, 1 x 30 ha spilpunte, 12 ha oorhoofse besproeiing...
Plaas is 15 km van Thabazimbi op Setaria pad.
Dit is 'n gelykplaas met 'n Koppie en Rivierfront.
Is baie toeganklik - le aan teerpad.
Die plaas het 'n groot 4 slaapkamer woonhuis van ongeveer 300 vierkante meter met 6 woonstelle en 6...
Huge house on an 8-ha small holding in Kromdraai, Limpopo
Overall impression
Kromdraai is situated between Bela Bela and Thabazimbi. The property is located approximately 45km from Bela Bela with an additional 10km gravel road.
Very nice area on...
Location:
This prime cattle farm is nestled at the southern fringes of the majestic Waterberg region in South Africa. With convenient access from the main road, the property is situated within a larger access-controlled area, ensuring security and...
Die plaas bestaan uit 30 % rante en berg en die res gelykgrond.
'n Baie groot verskeidenheid bome kom op die plaas voor, onder andere Dopperkiaat, Rooibos, Tambotie, Hardekool, Vaalbos, Maroela en vele ander spesies.
WILD: 14 spesies kom voor,...