Monthly Bond Repayment R275,429.70
Calculated over 20 years at 11.25% with no deposit.
Web Ref No RL118944
BESPROEIINGSPLAAS LANGS DIE KROKODILRIVIER
Hierdie plaas is geskik vir graan-, katoen- en groente verbouiing. 122 ha waterregte geregistreer onder die Koedoeskop Waterskema. Bestaande uit: 140 ha word besproei met 3 x Spilpunte: 2 x 40 ha, 1 x 30 ha spilpunte, 12 ha oorhoofse besproeiing en 18 ha konvensionele besproeiing. VSD Elektriese motors, 2 x 75 KW, 2 x 30 KW, 1 x 45 KW en 1 x 55 KW. Pomp water uit die Krokodilrivier met 'n 18 KW 'submersible' pomp en 'n 22 KW 'Centrifugale' pomp. 1 x Boorgat vir huis verbruik. 3 x ESKOM kragpunte (200 KVA, 100 KVA en 25 KVA) Plaas is vir BTW geregistreer