Baie goed ontwikkelde besproeiingsplaas teen die Krokodilrivier met groot opgaardam.
255 ha onder besproeiing onder 7 spilpunte.
40 ha drupbesproeiing.
353 hektaar waterregte.
26 toegeruste boorgate (gemiddeld 30 000 liter per uur)
3...
Groot soetveld gelykplaas, met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Uiters geskik vir bees- en wildboerdery.
Verbeterings:
Groot 5 slaapkamer...
Beautiful farm approximately ten kilometres from Thabazimbi.
This property has a rental income of R35 000.00 per month.
It consists of 2 x houses and a fully operated taxidermy with 5 x seperate domestic accommodation.
Main house:
3 x bedrooms
3 x...
Plaas le langs die Krokodilrivier met 46 hektaar lande, waaronder 2 liniere spilpunte, 6 hektaar konvensionele besproeiing en 22 hektaar drupbesproeiing met filters en moederlyne.
1 Groot besproeiingsdam, 1 Sementdam en 3 x 5000 liter...
Baie mooi gelykplaas met sand en rooi leemgrond.
Gras is soet en suur gemeng.
Mooi groot bome, onder andere Maroela, Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Dopperkiaat, Vaalbos, Botterklapper en Akasiasoorte.
Wild: Koedoe, Rooibok, Eland, Waterbok,...
Drie erwe te koop in 'n 1250 ha jagplaas waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon.
Groottes:
Erf...
Plaas het 4 km aangrensend aan Matlabas.
Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond.
Bome wat voorkom:
Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn, Soetdoorn, Blinkblaar, Vaderlandswilg...
Dit is 'n binneplaas met soetveld en vlakte.
1/3 Rooigrond, 2/3 turf.
2 x Slaapkamer, 2 x badkamer hoofhuis.
Tweede 4 x slaapkamerhuis, 3 badkamer en oopplan sit- / eetkamer en kombuis.
Luukse jagkamp met braai area en tentkampgeriewe.
1 x 4...
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond.
Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka.
Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200...
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Die plaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel op...