The property is rectangular in shape and has a slightly undulating flat topography. Soil conditions are sandy bushveld type soil.
The climate in the area is semi-arid "bushveld".
The climate is suitable for game farming with a pre-condition...
Drie erwe te koop in 'n 1250 ha jagplaas waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon.
Groottes:
Erf...
Hierdie boerbokplaas is goed gelee tussen Thabazimbi en Lephalale op 'n soetveld vlakte en grens aan die teerpad. Die plaas is ingerig vir boerbok boerdery met alle fasiliteite soos boerbokkrale en drukgange. Daar is 2 woonhuise en 'n woonstel op...
Gelykplaas naby Matlabasrivier met Rantjie en Koppie.
BOME:
Maroela, Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matoppie, Vaalbos en meeste Akasiasoorte.
WILD:
Sable, Zebra, Koedoe, Rooibok, Kameelperde, Blouwildebeeste, Konings- en Goue Wildebeeste,...
Plaas le aan die militere teerpad.
Die topografie is gelyk met dele gegolf.
Besonderse mooi bome veral Hardekool, Maroela, Knoppiesdoorn en Rooibos.
Matoppie, Geelhaak, Sekelbos, Haak en Steek en vele ander Akasias.
Wild:
Koedoe, Gemsbok,...
Die plaas is baie na aan die dorp gelee en is geskik vir melkery, voerkraal of tonnelboerdery.
Die plaas bestaan uit 2 gedeeltes van 28.3 en 26.8 hektaar waarvan 19 hektaar onder spilpunt besproei word.
Die besproeiing word deur 2 x Valley...
Plaas le baie goed gelee, naby dorp, met 2/3 derde vlakte gedeelte en 1/3 rand en berg.
BOME: Hardekool, Maroela, Rooibos, Blinkblaar, Raasblaar, Knoppiesdoring en meeste ander Akasiasoorte.
WILD: Koedoe, Livingstone Eland, Rooibok,...
Beautiful farm approximately ten kilometres from Thabazimbi.
This property has a rental income of R35 000.00 per month.
It consists of 2 x houses and a fully operated taxidermy with 5 x seperate domestic accommodation.
Main house:
3 x bedrooms
3 x...
Gelykplaas geskik vir bees- en wildboerdery sowel as besproeiing met 600 m Rivierfront langs die Limpoporivier. Die plaas bestaan uit 3 verskillende wildwerend omheinde kampe, waarvan die rivierkamp 'n sifdraad heining het. Daar is ook 2x 25 ha...
Baie mooi gelykplaas met sand en rooi leemgrond.
Gras is soet en suur gemeng.
Mooi groot bome, onder andere Maroela, Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Dopperkiaat, Vaalbos, Botterklapper en Akasiasoorte.
Wild: Koedoe, Rooibok, Eland, Waterbok,...