Monthly Bond Repayment R92,115.10
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.
Web Ref No RL109894
BEESPLAAS NABY DORP
Baie ruim 5 slaapkamer dubbelverdieping siersteen huis naby Thabazimbi dorp. Vele buitegeboue en store. Gelykplaas met 'n gedeelte berg, alles soetveld met groot verskeidenheid bome onder andere alle Akasiasoorte, Hardekool, Maroela, Sandolien, Suurpruim, Kiepersol, Kareeboom en Tambotie. Wild: Koedoes, Rooibokke, Bosbokke, Duikers en baie varke. Karavaan en tent kampterrein met krag en groot ablusieblok. Die plaas is in 4 beeskampe ingerig met geriewe. Water: 2 x boorgate van 100 m en 140 m diep. Baie mooi voellewe. Eiendom kan ook as 'n ontwikkeling dien as gevolg van goeie ligging.
Features
Bedrooms 5
Bathrooms 3
Recep. Rooms 3
Dom. Accom. 1
Study 1
Garages 3
Land Size 57Ha
Carports/Parkings 2
Pool Yes
Pets Allowed Yes
Agent Contact Details
Herman Barnard
Non-Principal Property Practitioner Registered with PPRA (FFC 202 332 771 1)