Baie goed toeganklike wildsplaas met Lodge naby Bela Bela.
Akkommodasie word baie goed aangewend vir toeriste en golfspelers, aangesien 3 golfbane in nabye omgewing gelee is.
Die plaas het 'n netjiese 3 slaapkamer woonhuis wat ook as...
Hierdie wildsplaas is gelee tussen Bela Bela, Thabazimbi, Vaalwater en Nylstroom met om en by 22km grondpad. Dis hoofsaaklik 'n gelykplaas met koppies en randte asook droe lope.
Daar is ook +-400 ha landerye en 'n baie groot verskeidenheid...
Besonderse wildplase waarvan 3 beskikbaar is, 2 van 600ha elk en 1 van 700ha binne in 'n baie bekende natuurresservaat - Atherstone - waar die eienaar besigtigings- en ryregte het tot die hele resservaat. Ingesluit daarby kry die eienaar 'n kwota...
Groot 3400 ha wildplaas wat vroeerjare as 'n beesplaas gebruik was, van die beeshandterings toerusting is steeds op die plaas. Die plaas bestaan uit 4 gedeeltes, elk met sy eie kaart en transport, maar dit moet as 'n eenheid verkoop word aangesien...
Hierdie plaas is geskik vir graan-, katoen- en groente verbouiing.
122 ha waterregte geregistreer onder die Koedoeskop Waterskema.
Bestaande uit:
140 ha word besproei met 3 x Spilpunte: 2 x 40 ha, 1 x 30 ha spilpunte, 12 ha oorhoofse besproeiing...
Plaas is 15 km van Thabazimbi op Setaria pad.
Dit is 'n gelykplaas met 'n Koppie en Rivierfront.
Is baie toeganklik - le aan teerpad.
Die plaas het 'n groot 4 slaapkamer woonhuis van ongeveer 300 vierkante meter met 6 woonstelle en 6...
Baie mooi Wildsplaas met woonhuis / lodge aan voet van Koppie in aanbou, 6 kamers met en-suite badkamers.
Dit is 'n gelykplaas.
Bome:
Matoppies, Hardekool, Blinkblaar, Swarthaak, Geelhaak, Sekelbos en ander Akasiasoorte.
Wild: Koedoe,...
Die plaas bestaan uit 30 % rante en berg en die res gelykgrond.
'n Baie groot verskeidenheid bome kom op die plaas voor, onder andere Dopperkiaat, Rooibos, Tambotie, Hardekool, Vaalbos, Maroela en vele ander spesies.
WILD: 14 spesies kom voor,...
Baie groot siersteen 4 slaapkamer hoofwoning met 'n groot tuin, braaiplek en swembad.
12 Addisionele huise met 5 woonstelle wat verhuur word aan verskeie huurders.
Almal toegerus met krag en water.
Plaas is 'n gelykplaas met sterk weiding,...
Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade).
Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome wat insluit Kameeldoring, Huilboom, Knoppiesdoring, Falsmaroela, Matopi, Mapipi, Apiesdoring, Geelhaak, Swarthaak,...