Wild- en beesplaas wildwerend omhein (21 drade).
Gelykplaas met soetveld (rooigrond / sand en leem) en mooi verskeidenheid bome wat insluit Kameeldoring, Huilboom, Knoppiesdoring, Falsmaroela, Matopi, Mapipi, Apiesdoring, Geelhaak, Swarthaak,...
Baie ruim 5 slaapkamer dubbelverdieping siersteen huis naby Thabazimbi dorp.
Vele buitegeboue en store.
Gelykplaas met 'n gedeelte berg, alles soetveld met groot verskeidenheid bome onder andere alle Akasiasoorte, Hardekool, Maroela, Sandolien,...
This property is located close to Thabazimbi, next to a tar road, and sits on a 75-hectare farm surrounded by electric fencing. The farm includes four breeding camps and boasts a three-bedroom house, beautiful garden and swimming pool on the...
Netjiese lusernplaas met Floppiebesproeiingsstelsel.
Tans onder gevestigde lusern in produksie.
Besproeiingswater word verkry uit Krokodilrivier.
Ou plaaswoning met baie buitegeboue.
Groot voerstoor met verskeie ander kleiner store en...
Plaas is gelee op Thabazimbi / Rooibokkraal grondpad plus minus 3 kilometer vanaf teerpad.
Die plaas bestaan uit 1 500 vlakgegrond en 800 hektaar plato en die res berg.
Meeste bosveldbome kom voor onder andere wilde kweper, stamvrug,...
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met vrystelling sertifikaat.
6 Beeskampe, elk met water en toegang tot drukgang. Die groot kraal is 'n sterk...
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die Kransberge. Dit is aangrensend aan die Marakele Nationale Park, die area is ryp vry, met 'n sterk fontein wat baie hoe kwaliteit water lewer. Daar is...
Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie goed gelee, naby die dorp met toegang direk vanaf die teerpad.
Geboue:
Woonhuis: 4 slaapkamers met...
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig.
Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee, geskik vir kleinvee boerdery of ander, gedeeltelik wildwerend omhein met die res beesdraad en berg. 'n Groot...
Plaas het 4 km aangrensend aan Matlabas.
Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond.
Bome wat voorkom:
Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn, Soetdoorn, Blinkblaar, Vaderlandswilg...