38 Properties

GAME / CATTLE FARM
44 Photos Mapped
R23,100,000

1,200Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  1
Land Size  1,200Ha
Two houses - one new spacious modern house plus second house newly renovated
Farm is situated 24 kilometres from Thabazimbi, Limpopo Province.
1200 ha Farm devided into two main areas:
open farm - (free roaming plains game)...
BESPROEIINGS- BEES & WILDSPLAAS
85 Photos
R20,000,000

600Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  400m²
Land Size  600Ha
Hierdie 600 ha plaas bestaan uit 3 titelaktes wat as 'n eenheid verkoop word. Dis 'n gelykplaas wat grens aan die Krokodilrivier met hoofsaaklik rooigrond en sandleem, asook vele Akasiabome en die plaas het baie potensiaal. 47 ha onder spilpunt, 10 ha...
EXTRAORDINARY BREEDING FARM
63 Photos
R16,900,000

1,550Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  465m²
Land Size  1,550Ha
The game breeding facilities on this farm are extraordinary, an absolute must-see for any prospective owner of this farm. According to a case study done on the farm, this area falls within the historic distribution of Roan Antelope, which is the...
WILDSPLAAS AAN RIVIER
51 Photos Mapped
R14,900,000

781Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Bedrooms  5
Bathrooms  3
Garages  1
Land Size  781Ha
Plaas het 4 km aangrensend aan Matlabas.
Hoofsaaklik rooigrond met sandleem gegolf met meestal gelykgrond.
Bome wat voorkom:
Maroela, Hardekool, Vaalbos, Swart- en Geelhaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Kameeldoorn,...
WILD- EN BEESPLAAS
53 Photos Mapped
R13,650,000

2,100Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Bedrooms  5
Bathrooms  2
Garages  3
Land Size  2,100Ha
Groot soetveld gelykplaas, met verskeidenheid bome bv. Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Matloppie, Huilboom en verskeie Akasiebome en reg rondom wildwerend toegespan. Uiters geskik vir bees- en wildboerdery.

Verbeterings:
Groot 5...
WILD-/BEESPLAAS MET BAIE VERHUURBARE AKKOMMODASIE!
66 Photos Mapped
R12,600,000

305Ha Farm For Sale in Northam

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  2
Land Size  305Ha
Baie groot siersteen 4 slaapkamer hoofwoning met 'n groot tuin, braaiplek en swembad.
12 Addisionele huise met 5 woonstelle wat verhuur word aan verskeie huurders.
Almal toegerus met krag en water.
Plaas is 'n gelykplaas...
WILDPLAAS MET LODGE EN JAGKAMP
109 Photos Mapped
R12,600,000

689Ha Farm For Sale in Leeupoort

Bedrooms  2
Bathrooms  2
Garages  -
Land Size  689Ha
Die plaas bestaan uit 30 % rante en berg en die res gelykgrond.
'n Baie groot verskeidenheid bome kom op die plaas voor, onder andere Dopperkiaat, Rooibos, Tambotie, Hardekool, Vaalbos, Maroela en vele ander spesies.
WILD: 14 spesies kom...
WILDSPLAAS
55 Photos Mapped
R12,600,000

1,143Ha Farm For Sale in Koedoeskop

Bedrooms  8
Bathrooms  4
Garages  -
Land Size  1,143Ha
Baie mooi Wildsplaas met woonhuis / lodge aan voet van Koppie in aanbou, 6 kamers met en-suite badkamers.
Dit is 'n gelykplaas.
Bome:
Matoppies, Hardekool, Blinkblaar, Swarthaak, Geelhaak, Sekelbos en ander...
OORD MET BAIE POTENSIAAL
53 Photos
R10,500,000

21Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  400m²
Land Size  21Ha
21 ha vakansie-plaas met pragtige uitsigte, om en by 20km buite Thabazimbi met baie potensiaal en goeie fondasies om op te kan bou. Die plaas het baie water, onder andere 4 boorgate waarvan 1 toegerus, 'n seisoenale spruit, asook 'n warmwaterbron. Daar is...
BEESPLAAS NABY DORP
53 Photos Mapped
R8,500,000

57Ha Farm For Sale in Thabazimbi

Bedrooms  5
Bathrooms  3
Garages  3
Land Size  57Ha
Baie ruim 5 slaapkamer dubbelverdieping siersteen huis naby Thabazimbi dorp.
Vele buitegeboue en store.
Gelykplaas met 'n gedeelte berg, alles soetveld met groot verskeidenheid bome onder andere alle Akasiasoorte, Hardekool,...
11 - 20 OF 38