38 Properties

ONDERHANDELBAAR
46 Photos Mapped
R8,400,000

620Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Bedrooms  4
Bathrooms  3
Garages  2
Land Size  620Ha
Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met 'n derde turf en twee derdes rooigrond.
Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka.
Wild wat voorkom is om en by 40...
BESPROEIINGS- EN WILDSPLAAS
92 Photos Mapped
R7,825,000

86Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Bedrooms  3
Bathrooms  2.5
Garages  -
Land Size  86Ha
Plaas le langs die Krokodilrivier met 46 hektaar lande, waaronder 2 liniere spilpunte, 6 hektaar konvensionele besproeiing en 22 hektaar drupbesproeiing met filters en moederlyne.
1 Groot besproeiingsdam, 1 Sementdam en 3 x 5000...
WILDSPLAAS
31 Photos Mapped
R7,350,000

440Ha Farm For Sale in Sentrum

Bedrooms  4
Bathrooms  3
Garages  2
Land Size  440Ha
Baie mooi 4 slaapkamer grasdak huis met 3 badkamers, studeerkamer, sitkamer, eetkamer en kombuis.
1 Chalet en 1 werkershuis.
Die plaas is baie toegangklik, aangesien dit naby die dorp en teen die teerpad le.
Gelykplaas met 1/4...
GEMENGDE BOERDERY, HOOFSAAKLIK BEES & WILD
44 Photos
R6,880,000

226Ha Farm For Sale in Thabazimbi

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  310m²
Land Size  226Ha
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met vrystelling sertifikaat.

6 Beeskampe, elk met water en toegang tot drukgang. Die groot kraal is 'n sterk kabel kraal...
GOED GELEE WILD & BEESPLAAS
44 Photos
R6,825,000

464Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  250m²
Land Size  464Ha
Goed gelee wild & beesplaas naby aan die dorp met kontrakteursverblyf vir goeie huurinkomste. Gelykplaas met koppie en baie sterk water, soetveld met meestal Akasia, Blinkblaar, Huilboom en Hardekool bome. Wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, BWB en...
GAME / IRRIGATION AND CATTLE FARM
59 Photos
R6,650,000

408Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  280m²
Land Size  408Ha
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river with 150 meters river front. 12 ha under irrigation with 1 tower pivot point, drag lines and conventional sprayers....
GAME FARM
53 Photos
R6,480,000

256Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural

Undercover Bays  -
Open Bays  -
Floor Size  350m²
Land Size  256Ha
This well maintained 256 ha farm is located approximately 90 km from Dwaalboom and 100 km from Thabazimbi. The asking price includes all game and the seller (Company) is not registered for VAT.

The farm has 3 houses and 2 chalets:
House 1: Double...
BESPROEIINGSPLAAS TE KOOP!
14 Photos Mapped
R6,300,000

45Ha Farm For Sale in Thabazimbi

Bedrooms  3
Bathrooms  2
Garages  2
Land Size  45Ha
Netjiese lusernplaas met Floppiebesproeiingsstelsel.
Tans onder gevestigde lusern in produksie.
Besproeiingswater word verkry uit Krokodilrivier.
Ou plaaswoning met baie buitegeboue.
Groot voerstoor met verskeie...
WILDPLAAS IN NATUURRESSERVAAT
6 Photos Mapped
R6,300,000

600Ha Farm For Sale in Dwaalboom

Bedrooms  -
Bathrooms  -
Garages  -
Land Size  600Ha
Besonderse wildplase waarvan 3 beskikbaar is, 2 van 600ha elk en 1 van 700ha binne in 'n baie bekende natuurresservaat - Atherstone - waar die eienaar besigtigings- en ryregte het tot die hele resservaat. Ingesluit daarby kry die eienaar 'n kwota wild,...
WILDSPLAAS MET LODGE
34 Photos Mapped
R5,775,000

40Ha Farm For Sale in Bela Bela

Bedrooms  3
Bathrooms  2.5
Garages  1
Land Size  40Ha
Baie goed toeganklike wildsplaas met Lodge naby Bela Bela.
Akkommodasie word baie goed aangewend vir toeriste en golfspelers, aangesien 3 golfbane in nabye omgewing gelee is.
Die plaas het 'n netjiese 3 slaapkamer woonhuis wat...
21 - 30 OF 38