Nestled in the Kransberg mountains lies this 580 ha majestic eco- and game farm. On the mainly flat topography the selective buyer will find wildlife including Kudu, Impala, Sable Tsetsebe, Giraffe, Waterbuck and Ostriches.
Sitting on the deck at...
Uitsonderlike mooi wild en skaap plaas, baie goed gelee tussen Bela Bela en Koedoeskop.
Gelykplaas wat wildwerend omhein is met elektriese heining.
Skaaphandteringsfasiliteite sluit in: 6 skaapkrale met 2 skaapkampe.
Wild: Eland, Blesbok, Rooibok,...
This lovely game farm nestled in the heart of the bushveld is perfect for a family break away. Plenty of chalets as well as 2 main farmhouses. Two chalets each with 1 bedroom and bathroom, 2 Rondawels, the first with 3 bedrooms, 1 bathroom and a...
Uiters interesante wildsplaas met wye verskeidenheid bosveld bome en veldsoorte, 'n menigte droe en seisonale lope. Die plaas is gegolf met 'n derde rantjies en koppies, hoofsaaklik sand en sandleem grond waarvan die meerderheid soetveld is. Die...
Op hierdie 2083 ha plaas wat oor die nodige infrastruktuur beskik om 'n suksesvolle wild- en beesboerdery te bedryf, is daar baie ekstras. Die 4 slaapkamer plaaswoning het 'n oopplan sitkamer en solide houtkaste in die kombuis. Die huis is omring...
977 ha binneplaas wat naby aan die dorp gelee is en wildwerend omhein is, met 1 teelkamp van plus minus 1,5 ha. Dis 'n gelykplaas met Maroela, Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Sekelbos en meeste Akasia soorte. Wildspesies wat voorkom is Koedoe,...
This well maintained 256 ha farm is located approximately 90 km from Dwaalboom and 100 km from Thabazimbi. The asking price includes all game and the seller (Company) is not registered for VAT.
The farm has 3 houses and 2 chalets:
House 1:...
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river with 150 meters river front. 12 ha under irrigation with 1 tower pivot point, drag lines and conventional sprayers....
Gelyk binneplaas in die Makoppa area met soetveld en Akasias, goeie padnetwerk met meestal rooigrond. 4 klein teelkampe met elkeen sy eie waterkrip, goeie wildwerende heining.
Hierdie plaas is ideaal vir opleidingskampe, jagterskampe, leierskampe...
'n Uitsonderlike 462 ha wildsplaas met ongelooflike mooi toerisme kampe met uitsig oor damme en berge, gelee in 'n baie gesogde area.
Wonings: Hoofwoning is 'n dubbelverdieping met 3 slaapkamers, 3 badkamers, oopplan kombuis en leefarea, grasdak,...