74 Hectares for Residential Development on the brink of the Highveld!!! Situated on the R513 just before the town of Rayton. 25 minutes drive from Pretoria perfectly situated for large retirement packages, residential estate features, outlay and...
This old hotel will bring memories to the older generation..... where guests used to play tennis & bowling, having drinks and something to eat afterwards.
The topography of the property is flat lying.
Hotel building - 750m2 Brick walls with...
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met vrystelling sertifikaat.
6 Beeskampe, elk met water en toegang tot drukgang. Die groot kraal is 'n sterk...
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die Kransberge. Dit is aangrensend aan die Marakele Nationale Park, die area is ryp vry, met 'n sterk fontein wat baie hoe kwaliteit water lewer. Daar is...
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig.
Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee, geskik vir kleinvee boerdery of ander, gedeeltelik wildwerend omhein met die res beesdraad en berg. 'n Groot...
Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie goed gelee, naby die dorp met toegang direk vanaf die teerpad.
Geboue:
Woonhuis: 4 slaapkamers met...
8ha plaas met netjiese 5 slaapkamer woonhuis met 3 badkamers, met groot sit-, eetkamer, kombuis en kantoor, asook 'n waskamer. Baie mooi tuin, met groot koeltebome en grasperke, en swembad. Lapa met kroeg en onthaalarea.
1 Slaapkamer woonstel,...
This lovely game farm nestled in the heart of the bushveld is perfect for a family break away. Plenty of chalets as well as 2 main farmhouses. Two chalets each with 1 bedroom and bathroom, 2 Rondawels, the first with 3 bedrooms, 1 bathroom and a...
Uitsonderlike mooi wild en skaap plaas, baie goed gelee tussen Bela Bela en Koedoeskop.
Gelykplaas wat wildwerend omhein is met elektriese heining.
Skaaphandteringsfasiliteite sluit in: 6 skaapkrale met 2 skaapkampe.
Wild: Eland, Blesbok, Rooibok,...
Goed gelee wildsplaas tussen Thabazimbi en Cumberland, dis 'n gelykplaas met hoofsaaklik sand-leem grond, met mooi bosveldbome; Hardekool, Maroela, Knoppiesdoring, Dopperkiaat, Rooibos en verskeie Akasias en dis hoofsaaklik soetveld.
Hoof lodge...