Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie goed gelee, naby die dorp met toegang direk vanaf die teerpad.
Geboue:
Woonhuis: 4 slaapkamers met...
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met vrystelling sertifikaat.
6 Beeskampe, elk met water en toegang tot drukgang. Die groot kraal is 'n sterk...
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig.
Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee, geskik vir kleinvee boerdery of ander, gedeeltelik wildwerend omhein met die res beesdraad en berg. 'n Groot...
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die Kransberge. Dit is aangrensend aan die Marakele Nationale Park, die area is ryp vry, met 'n sterk fontein wat baie hoe kwaliteit water lewer. Daar is...
Gelyk binneplaas in die Makoppa area met soetveld en Akasias, goeie padnetwerk met meestal rooigrond. 4 klein teelkampe met elkeen sy eie waterkrip, goeie wildwerende heining.
Hierdie plaas is ideaal vir opleidingskampe, jagterskampe, leierskampe...
Baie mooi historiese 3 slaapkamer grasdak huis omring deur pragtige groot grasperke en koeltebome. Netjiese kombuis, eetkamer en sitkamer. Asemrowende uitsig op die Kransberge vanaf die woonhuis en tuin.
Groot onthaal saal kompleks, volledig met...
Besit 3.45 ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon....
Binneplaas met groot plaaswoning, buitegeboue en veehanteringsfasiliteite. Die plaas is opgedeel in 5 weikampe met voldoende suipings. 1 groot gedeelte is wildwerend toegespan en die res veewerend.
Die plaas is 'n gelykplaas met groot...
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river with 150 meters river front. 12 ha under irrigation with 1 tower pivot point, drag lines and conventional sprayers....
Goed gelee wild & beesplaas naby aan die dorp met kontrakteursverblyf vir goeie huurinkomste. Gelykplaas met koppie en baie sterk water, soetveld met meestal Akasia, Blinkblaar, Huilboom en Hardekool bome. Wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, BWB...