
105 Photos
R35,000,000
580Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Nestled in the Kransberg mountains lies this 580 ha majestic eco- and game farm. On the mainly flat topography the selective buyer will find wildlife including Kudu, Impala, Sable Tsetsebe, Giraffe, Waterbuck and Ostriches.Sitting on the deck at the...

66 Photos
R26,250,000
1,860Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie goed gelee, naby die dorp met toegang direk vanaf die teerpad.Geboue:
Woonhuis: 4 slaapkamers...

44 Photos
R6,825,000
464Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Goed gelee wild & beesplaas naby aan die dorp met kontrakteursverblyf vir goeie huurinkomste. Gelykplaas met koppie en baie sterk water, soetveld met meestal Akasia, Blinkblaar, Huilboom en Hardekool bome. Wildspesies sluit in Koedoe, Rooibok, BWB en...
59 Photos
R6,650,000
408Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river with 150 meters river front. 12 ha under irrigation with 1 tower pivot point, drag lines and conventional sprayers....
PRICE REDUCED
57 Photos
R5,250,000
200Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Gelyk binneplaas in die Makoppa area met soetveld en Akasias, goeie padnetwerk met meestal rooigrond. 4 klein teelkampe met elkeen sy eie waterkrip, goeie wildwerende heining.Hierdie plaas is ideaal vir opleidingskampe, jagterskampe,...

57 Photos
R4,500,000
21.60Ha Small Holding For Sale in Thabazimbi
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig.Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee, geskik vir kleinvee boerdery of ander, gedeeltelik wildwerend omhein met die res beesdraad en berg. 'n...