Baie goed gelee plaas in die Rooibokkraal / Dwaalboom area. Gelykveld met hoofsaaklik rooigrond en sand-leem met 15% turf. Alles soetveld met meestal Akasias en vele ander bosveld bome onder andere Maroela, Matoppi en Kameeldoring. Die plaas is nie...
Nestled in the Kransberg mountains lies this 580 ha majestic eco- and game farm. On the mainly flat topography the selective buyer will find wildlife including Kudu, Impala, Sable Tsetsebe, Giraffe, Waterbuck and Ostriches.
Sitting on the deck at...
Hierdie 600 ha plaas bestaan uit 3 titelaktes wat as 'n eenheid verkoop word. Dis 'n gelykplaas wat grens aan die Krokodilrivier met hoofsaaklik rooigrond en sandleem, asook vele Akasiabome en die plaas het baie potensiaal. 47 ha onder spilpunt, 10...
Die plaas is baie goed gelee tussen Thabazimbi en Dwaalboom.
Die plaas is gelyk waarvan 200 ha turf (waarvan 40 ha ou lande is) en 255 ha rooigrond is, redelike grasbedekking.
Bome: Maroela, Rooibos, Hardekool, Sekelbos en meeste Akasia...
This lovely game farm nestled in the heart of the bushveld is perfect for a family break away. Plenty of chalets as well as 2 main farmhouses. Two chalets each with 1 bedroom and bathroom, 2 Rondawels, the first with 3 bedrooms, 1 bathroom and a...
Uitsonderlike mooi wild en skaap plaas, baie goed gelee tussen Bela Bela en Koedoeskop.
Gelykplaas wat wildwerend omhein is met elektriese heining.
Skaaphandteringsfasiliteite sluit in: 6 skaapkrale met 2 skaapkampe.
Wild: Eland, Blesbok, Rooibok,...
Goed gelee wildsplaas tussen Thabazimbi en Cumberland, dis 'n gelykplaas met hoofsaaklik sand-leem grond, met mooi bosveldbome; Hardekool, Maroela, Knoppiesdoring, Dopperkiaat, Rooibos en verskeie Akasias en dis hoofsaaklik soetveld.
Hoof lodge...
977 ha binneplaas wat naby aan die dorp gelee is en wildwerend omhein is, met 1 teelkamp van plus minus 1,5 ha. Dis 'n gelykplaas met Maroela, Hardekool, Rooibos, Knoppiesdoring, Sekelbos en meeste Akasia soorte. Wildspesies wat voorkom is Koedoe,...
This well maintained 256 ha farm is located approximately 90 km from Dwaalboom and 100 km from Thabazimbi. The asking price includes all game and the seller (Company) is not registered for VAT.
The farm has 3 houses and 2 chalets:
House 1:...
Baie mooi wild en jagplaas, binneplaas wat goed gelee is naby aan die teerpad. Gelykplaas met 50% rooigrond en die res turf. Ontsettend baie infrastruktuur met passiewe inkomste. Idiale geriewe vir die jagbedryf en toerisme.
Hoofhuis: 5...