Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie goed gelee, naby die dorp met toegang direk vanaf die teerpad.
Geboue:
Woonhuis: 4 slaapkamers met...
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die Kransberge. Dit is aangrensend aan die Marakele Nationale Park, die area is ryp vry, met 'n sterk fontein wat baie hoe kwaliteit water lewer. Daar is...
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig.
Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee, geskik vir kleinvee boerdery of ander, gedeeltelik wildwerend omhein met die res beesdraad en berg. 'n Groot...
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met vrystelling sertifikaat.
6 Beeskampe, elk met water en toegang tot drukgang. Die groot kraal is 'n sterk...
21 ha vakansie-plaas met pragtige uitsigte, om en by 20km buite Thabazimbi met baie potensiaal en goeie fondasies om op te kan bou. Die plaas het baie water, onder andere 4 boorgate waarvan 1 toegerus, 'n seisoenale spruit, asook 'n warmwaterbron. ...
Besit 3.45 ha binne die wildsplaas van 1240 ha waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon....
Hierdie plaas is gelee tussen Rooibokkraal en Derdepoort met 13 km rivierfront. Gelykwereld met hoofsaaklik soetveld en sand-leem en rooigrond. Bome wat hier voorkom is meestal Akasia, met Roesyntjiebos, Apiesdoring en Kameeldoring.
Baie...
Nestled in the Kransberg mountains lies this 580 ha majestic eco- and game farm. On the mainly flat topography the selective buyer will find wildlife including Kudu, Impala, Sable Tsetsebe, Giraffe, Waterbuck and Ostriches.
Sitting on the deck at...
This well maintained 256 ha farm is located approximately 90 km from Dwaalboom and 100 km from Thabazimbi. The asking price includes all game and the seller (Company) is not registered for VAT.
The farm has 3 houses and 2 chalets:
House 1:...
Gelyk binneplaas in die Makoppa area met soetveld en Akasias, goeie padnetwerk met meestal rooigrond. 4 klein teelkampe met elkeen sy eie waterkrip, goeie wildwerende heining.
Hierdie plaas is ideaal vir opleidingskampe, jagterskampe, leierskampe...