Hierdie huis met branderuitsig in n baie gewilde aftree-oord, gaan vinnig verkoop!!
Kontak ons nou om hierdie ruim 2 slaapkamer, 2 badkamer huis joune te maak.
Dit bestaan uit n sonnige, groot oopplan leefarea wat vloei na die netjiese kombuis...
Beautiful home in the popular EEDENGLEN Retirement Village. The property is situated in a Cul-de-Sac and offers you the following:
2 bedrooms, 2 bathrooms, study, open plan kitchen/dining and lounge area with separate laundry and scullery, living...