3 Farms For Sale in Koedoeskop, Thabazimbi, Limpopo

BESPROEIINGSPLAAS
54 Photos Mapped
R105,000,000

550Ha Farm For Sale in Koedoeskop

Bedrooms  4
Bathrooms  2
Garages  2
Land Size  550Ha
Plaas is 15 km van Thabazimbi op Setaria pad.
Dit is 'n gelykplaas met 'n Koppie en Rivierfront.
Is baie toeganklik - le aan teerpad.
Die plaas het 'n groot 4 slaapkamer woonhuis van ongeveer 300 vierkante meter met 6...
BESPROEIINGSPLAAS LANGS DIE KROKODILRIVIER
17 Photos Mapped
R26,250,000

180Ha Farm For Sale in Koedoeskop

Bedrooms  2
Bathrooms  1
Garages  -
Land Size  180Ha
Hierdie plaas is geskik vir graan-, katoen- en groente verbouiing.
122 ha waterregte geregistreer onder die Koedoeskop Waterskema.
Bestaande uit:
140 ha word besproei met 3 x Spilpunte: 2 x 40 ha, 1 x 30 ha spilpunte, 12 ha...
WILDSPLAAS
55 Photos Mapped
R12,600,000

1,143Ha Farm For Sale in Koedoeskop

Bedrooms  8
Bathrooms  4
Garages  -
Land Size  1,143Ha
Baie mooi Wildsplaas met woonhuis / lodge aan voet van Koppie in aanbou, 6 kamers met en-suite badkamers.
Dit is 'n gelykplaas.
Bome:
Matoppies, Hardekool, Blinkblaar, Swarthaak, Geelhaak, Sekelbos en ander...
1 - 3 OF 3