3,090Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
R80,000,000
Monthly Bond Repayment R825,750.71
Calculated over 20 years at 11.0% with no deposit.
Web Ref
RL113710
WILD- / BEES-/ JAGPLAAS
Dit is 'n binneplaas met soetveld en vlakte.
1/3 Rooigrond, 2/3 turf.
2 x Slaapkamer, 2 x badkamer hoofhuis.
Tweede 4 x slaapkamerhuis, 3 badkamer en oopplan sit- / eetkamer en kombuis.
Luukse jagkamp met braai area en tentkampgeriewe.
1 x 4 vertrek en 4 x 2 vertrek werkershuise.
BOME: Maroela, Matoppie en meeste Akasiasoorte.
WILD: Buffels, Koedoes, Waterbokke, Gemsbokke, Rooihartbeeste, Rooibokke, Zebras, Njalas, Klein wild en varke.
Prys van die wild is R50 000 000.00.
Vliegtuigloods met aanloopbaan van 1.5 km.
600 ha droe lande.
Baie goeie en netjiese beeskraalgeriewe, groot toegeboude stoor met 'n kleiner stoor.
5 x Boorgate, waarvan 3 sonkrag is, 1 Eskom, 1 nie toegerus.
100 KVA en 16 KVA Eskompunte.
Plaas is vir BTW geregistreer.

Features
Pets Allowed
Yes
Interior
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Kitchen
1
Reception Rooms
2
Furnished
No
Exterior
Security
No
Parkings
4
Domestic Accomm.
5
Pool
Yes
Sizes
Land Size
3,090Ha

Manus Bezuidenhout
Candidate Property Practitioner Registered with PPRA(FFC 2023741447)
Cell 083 454 6811
Office 014 772 2628