R367,500
Monthly Bond Repayment R3,793.29
Calculated over 20 years at 11.0% with no deposit.
Change Assumptions
Calculate Affordability
|
Calculate Bond & Transfer Costs
| Currency Converter
BESIT JOU EIE ERF IN JAGPLAAS
Drie erwe te koop in 'n 1250 ha jagplaas waarop daar gejag kan word deur die aandeelhouers. Geniet die absolute privaatheid van jou eie plot omring deur 'n groot verskeidenheid bosveld bome en die rustigheid van die mooi natuurskoon.
Groottes:
Erf 1 - 1.1 ha
Erf 2 - 1.5 ha
Erf 3 - 2.2 ha
Elke erf het sy eie kragpunt en waterpunt.