Hierdie plaas is baie goed gelee tussen Thabazimbi en Matjiesfontein, dis 'n gelykplaas met hoofsaaklik sand en sand-leem grond, rooigrond, maar geen turf nie. Die plaas is baie goed opgepas met min of geen bosindringing waarvan 50% van die plaas...
Op hierdie 2083 ha plaas wat oor die nodige infrastruktuur beskik om 'n suksesvolle wild- en beesboerdery te bedryf, is daar baie ekstras. Die 4 slaapkamer plaaswoning het 'n oopplan sitkamer en solide houtkaste in die kombuis. Die huis is omring...
Uiters interesante wildsplaas met wye verskeidenheid bosveld bome en veldsoorte, 'n menigte droe en seisonale lope. Die plaas is gegolf met 'n derde rantjies en koppies, hoofsaaklik sand en sandleem grond waarvan die meerderheid soetveld is. Die...
The farm is divided in two portions by a gravel road, the first is 300 ha grazing and the other portion is 100 ha next to the river with 150 meters river front. 12 ha under irrigation with 1 tower pivot point, drag lines and conventional sprayers....
The game breeding facilities on this farm are extraordinary, an absolute must-see for any prospective owner of this farm. According to a case study done on the farm, this area falls within the historic distribution of Roan Antelope, which is the...